send link to app

dOra Digitale Beursie


4.0 ( 4720 ratings )
Finanças
Developer: Orania Sakekamer
Livre

Die dOra Digitale Beursie laat jou toe om Oras digitaal op jou iPhone te bestuur. Betaal en Ontvang d.m.v. van hierdie toep. Ondersteun plaaslik deur by jou gunsteling Orania besighede te koop. Skep begunstigdes, gaan transaksies, stel jou beursie se instellings op en plaas dOras oor na OSK.

Gebruik die skandeer funksie om begunstigdes by te voeg of om n ander beursie te betaal. Skandeer die QR-kode van die persoon se beursie, sleutel die begunstigde se naam in(indien u n nuwe begunstigde byvoeg) of die bedrag met verwysing in(met betalings).

Die hulp-funksie(vraagteken-ikoon) op die My Beursie skerm, kan gebruik word vir meer hulp en inligting.